Opvoeders

Al ons opvoeders by Vergezicht Privaatskool is geregistreerde onderwysers.

Al ons onderwysers kry gereelde indiens-opleiding in verskeie onderwerpe rakende leerondersteuning.

Op die personeel van Vergezicht Privaatskool is daar:

  • ‘n Gekwalifiseerde onderwyseres wat optree as ‘n klasassistent
  •  ‘n Kundige m.b.t. outisme
  • Drie remediërende terapeute
  • ‘n Kundige op die gebied van Kurrikulum Ontwikkeling
shoot 2
                        Die skool waar ons leer met lekkerkry klaarkry!
IMG-20150925-WA0014-001
                                       Die skool waar ons lees met lus!