Vergezicht Privaatskool het pasgemaakte speelgrond voordele vir ons leerders.
- Gedurende pouses volg hulle ‘n program van “Gerigte Spel” ten einde elke kind die geleentheid te bied om van ekstra energie ontslae te raak.
- Ons het ‘n “Stilhoekie” op die speelgrond vir diegene wat nie van geraas hou nie.
- Daar is ‘n “Ontmoet-‘n-Maat ” bankie, waar maats kan ontmoet en gesels.
Lekker outydse Boeresport.
