Remediërende Evaluasies

Elke nuwe kind wat aansluit by Vergezicht privaatskool, ondergaan ‘n volledige remediërende evaluasie, sodat die personeel kan weet hoe om leerondersteuning aan te wend.

  • Die evaluasie sluit ‘n Disleksie Siftingstoets in.
  • Die plasing van die leerder word hanteer deur die span kundiges. _MG_1648